2024/860603/07
To find out more click HERE

Tuisonderrig is ALTYD die beste opsie!


Met GAP Aanlyn het u die gemoedsrus dat u kind veilig is.

Spreuke 22:6“Lei die seun op volgens die weg wat hy moet gaan; ook wanneer hy oud geword het, sal hy daarvan nie afwyk nie.”


Kliek op die prentjie hier bo om te stem vir u gunstelling inkleurprentjie


Ons gebruik KABV en verskaf u met ALLES wat u benodig sodat u kind maklik kan werk by die huis, plaas, strand, kar, oorsee of waarokal u is.


Dienste wat ons aanbied

  • Gr. R tot 12 KABV Kurrikulum
  • Slimfoon en Rekenaar Toepassings
  • Whatsapp ondersteuning

Vakke wat ons aanbied

Click hier om na ons vakke informasie bladsy te gaan.


Begin vandag nog…

Voltooi die vorm hieronder en ons sal u kontak op WhatsApp.

← Back

Dankie, ons sal u kontak binne die volgende 24 uur

Kyk gerus verder na ons webwerf

___________________

Inskrywingsvorms

Trek die inskrywingsvorm vir 2026 af deur die relevante knoppie hier onder te “click”

* Stuur die voltooide vorm via WhatsApp na
+27 62 247 2432


Ons betaal jou kommissie vir elke suksesvolle inskrywing deur middel van jou unieke verwysings nommer. Click HIER vir meer inligting en om na die aanlyn bemarkers aansoekvorm te gaan.


Kontak ons vandag nog op:
+27 62 247 2432 / info@gapaanlyn.com